Vlees van my vlees (RSG Drama Kompetisie)

Kern van drama : Tarina soek na haar biologiese kind wat sy in haar dae as jongmeisie vir aanneming weggegee het. As vrou en ma van een seun, begeer sy om kontak te maak met haar dogter.  Na jare se lewenservaring en ryper en wyser word in haar vrouwees, het sy `n ernstige behoefte om haar kind op te spoor en moontlik verenig te word met haar.

Ten spyte van haar begeerte weet sy dat daar implikasies gaan wees.

  • Sy sal haar man moet vertel dat sy `n dogter uit haar verlede het.
  • Sy sal hom ook moet vertel dat die pa haar verwerp het.
  • Haar seun sal die feit moet aanvaar dat hy `n suster het en nie die enigste kind meer nie.
  • Hoe gaan die ‘stiefma’ en ‘stiefpa’ asook hulle kleinkinders dit verwerk.
  • Sal haar dogter haar wil ken?
  • Wat gaan die gevolge van die ontmoeting tussen hulle wees

Klik op die skakel om die pdf dokument te lees

Vlees van my vlees April2014 X

 


 

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*